Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Toe ons Desember in die Kaap was het ons Groot Constantia, Suid-Afrika se oudste wynplaas besoek. Alhoewel nie een van ons wyn drink nie, is daar net iets aan pragtige wingerde, wynkelders, en die luuksheid en rykdom van wêreldklas wyn.  As ek aan duur en goeie wyn dink, sien ek nie ‘n besope man wat…

As jy ‘n huis bou en nie sement tussen die stene sit nie, sal ‘n stoute en woelige Boerboel die mure kan omspring. Die sement is dit wat alles aanmekaar hou, sodat dit nie soos ‘n huis van kaarte inmekaar tuimel nie.  Net so is liefde die sement wat elke goeie werk, karakter eienskap, en…

Het jy al ooit die aardige ondervinding gehad waarin jy ‘n persoon ontmoet, en nie weet dat hy of sy een van ‘n tweeling is nie? Op ‘n dag sien jy die persoon in die winkel en groet hom of haar vriendelik, net om skeef aangekyk te word.  Dit het eenkeer met my gebeur toe…

Sarie oefen hard om te fluit. Al haar maatjies kan fluit, maar sy kan nie.  Sy weet as sy dit nie regkry nie, gaan haar maats môre by skool vir haar lag.  Retha dring deur na die finaal van die Master Chef kompetisie.  Sy kan alles behalwe ‘vanilla mousse’ maak.  As die beoordeelaars dít vra…

Waaraan dink jy as jy die woord Antichris hoor? Die merk van dier, die 666?  ‘n Elektroniese mikroskyfie in jou regterhand en op jou voorkop?  Moeilike tye, demoniese aktiwiteit, ‘n sukkelende kerk, en swaar vervolging?  ‘n Bose man wat in die herboude Jerusalemse tempel sit?  Oorlog en chaos in Israel, of meer spesifiek, in Jerusalem? …

Toe ek 16 was het ek in ‘n slaghuis gewerk.  Die yskaste en vloere moes altyd skoon wees en die vleis vars, omdat die gesondheidsinspekteur enige tyd kon instap.  Alhoewel Jesus altyd in ons midde is, is dit ook so dat Hy soms spesiaal kom om ons te seën, en uiteindelik in lewende lywe sal…

As ek met mense te doen kry en die evangelie deel, vra ek gewoonlik vir hulle die volgende vraag: ‘Is jy seker jy is gered en gaan hemel toe?’  Buiten vir ateïste wat nie in die hemel glo nie, en eerlike mense wat dadelik sê hulle gaan hel toe, kry ek onder godsdienstige mense vier…

In die vierde eeu het Christene gesê daar is vergifnis vir sondes wat jy gedoen het voordat jy gedoop is, maar geen hulp vir sonde wat jy doen nadat jy gedoop word nie. Gevolglik het baie mense in vrees gelewe en hulle doop uitgestel tot oomblikke voordat hulle dood is.[1]   Vandag het ons die…

Om heilig te wees beteken primêr om afgesonder te wees. Oor die afgelope paar jaar egter, het die Kerk in Suid-Afrika alles in haar vermoë gedoen om nié anders te wees as die wêreld nie, maar om die wêreld te akkomodeer.  In Eksodus 29 doen God ‘n ernstige beroep op gelowiges om heilig te wees. …

In Suid-Afrika is gay huwelike wettig. Amerika het dit onlangs aanvaar.  Ateïste sê Christenskap het ‘n negatiewe effek op die wêreld.  ‘Ons sal beter wees daarsonder,’ sê hulle.  In die afgelope 20 jaar – vandat ons ‘vryheid’ verkry het – het die moraliteit in Suid-Afrika drasties verval.  Ons is nie net meer immoreel nie, maar…

Page 13 of 18 1 11 12 13 14 15 18