Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

1Korintiërs 1:30 In die laat 1990’s het ek ’n prediker gehoor sê: ‘Jesus is all you need, but you won’t realize He’s all you need, until He’s all you got. And when He’s all you got, you’ll realize; He’s all you need.’ Alhoewel ek hierdie waarheid lankal geken het, het dit die afgelope week vir…

Efesiërs 4:17-32 Soms praat mense van twee kante van dieselfde munt. Daarrmee verwys hulle na twee dinge wat soos teenoorgesteldes lýk, maar onlosmaaklik aan mekaar verbind is: die een kan nie sonder die ander nie. Dit is ook hoe die twee kante van verandering is: jy het beide nodig om te verander. Laat my toe om…

1Tessalonisense 5:23-28 Om heilig te wees beteken dat God jou uit die wêreld afsonder om vir Hom te lewe. Heiligmaking verwys na die proses waardeur jy al hoe minder vir die wêreld lewe en al hoe meer vir die Here. God gee aan jou die begeerte en die vermoë om so te lewe, terwyl jý dit moet…

Romeine 13:8-14 ‘n Bekende gesegde lui: ‘Ons is in die wêreld, maar nie van die wêreld nie.’ Wat beteken dit? Dit beteken dat ons nie monnike is wat onsself heeltemal uit die wêreld onttrek nie. Ons woon en werk tussen ongelowiges om die lig van Jesus voor hulle te skyn. Ons sondig egter nie saam met hulle nie….

Hebreërs 12:1-2 Op 5 Des. 2018 het ons ons Bybelstudie afsluiting gehou. Na die ete het elkeen ‘n kans gekry om te sê wat hy hierdie jaar geleer het. Byna elke persoon het begin met die woorde: ‘2018 was ‘n moeilike jaar…’ Met drie sterftes (in ‘n gemeente van 70 voel jy dit!) en ‘n spul ander…

Romeine 1:17 Dit is wat John Cennick in die vroeë tot mid-1700’s wou weet.  ‘Hoe kan ek wéét dat die Here my eendag sal aanvaar?’ het hy gewonder.  Hy het alles in sy vermoë gedoen om vrede met God te hê.  Hy het gevas, gehuil, gebid, die Bybel gelees, sy sondes bely, akkers, blare, krappe…

Om heilig te wees beteken primêr om afgesonder te wees. Oor die afgelope paar jaar egter, het die Kerk in Suid-Afrika alles in haar vermoë gedoen om nié anders te wees as die wêreld nie, maar om die wêreld te akkomodeer.  In Eksodus 29 doen God ‘n ernstige beroep op gelowiges om heilig te wees. …

Heilig beteken ‘afgesonder’:  God het ons afgesonder van die wêreld vir Homself.  Die eerste lesers – die Israeliete in die woestyn – was oppad om die Beloofde Land in te neem.  Kort voor die intog het God deur Moses vir hulle gesê:   “As die HERE jou God jou inbring in die land waarheen jy…