Beskerming vir pelgrims

Het jy al The Pilgrim’s Progress van John Bunyan gelees?  Die boek gaan oor ‘n man wat sy rug op die Stad van Verwoesting draai en na die Hemelse Stad toe vlug.  Oppad kom hy baie gevare teë:  Berg Sinaï, die Moedverloor Moeras, Apollion, die Dal van Doodskaduwee, die Vallei van Vernedering, leeus, Ydelheidskermis, Reus …

Lees meer Beskerming vir pelgrims