Kan die evangelie misluk?
‘n Verkeerde verstaan van die boek Openbaring maak dat sommige mense bang is die Antichris, Illuminati, Islam, of ander vyande die evangelie sal laat misluk. In Handelinge 19 oorkom die evangelie vier hindernisse. Dit sal elke ander hindernis oorkom en kán eenvoudig nie misluk nie. Onkunde (v.1-7) “1 En terwyl Apollos in Korinthe … [Lees verder…]