Evangelisasie en die eindtyd

Handelinge 1:6-7 Vir baie jare al fasineer die Bybelse lering oor die eindtyd Christene.  Boeke hieroor is gereeld topverkopers in populêre Christelike boekwinkels.  Ek glo egter dat ons soms te veel tyd hieraan gee, en ons hooftaak van evangelie verkondiging vergeet.  God bring sy Koninkryk deur evangelisasie.   Die dissipels se vraag (v.6) John MacArthur …

Lees meer Evangelisasie en die eindtyd

Regverdigmaking deur die geloof – die hart van die evangelie

“En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; en die …

Lees meer Regverdigmaking deur die geloof – die hart van die evangelie