Die Evangelie volgens Jesaja

Nêrens in die Ou Testament is die evangelie so duidelik soos in Jes. 52:13-53:12 nie. Dit is so helder dat ‘n Jood genaamd Rich Ganz aanstoot geneem het toe hy dit hoor, omdat hy gedink het dit is die Nuwe Testament. Die detail van Jesus se lewe in hierdie verse is verstommend. Wie buiten die Here …

Lees meer Die Evangelie volgens Jesaja

Christene en die wet

Romeine 7:1-6 Mense glo verskillend oor die Ou Testament wet. [a] Die Hebrew Roots Movement (HRM) glo dat ons weer Joods moet word en die wet van Moses noukeurig moet nakom. Volgens hulle moet ons die Sewendedag Sabbat, die Ou Testament Feeste en die voedselwette nakom. Ek het onlangs met iemand gepraat wat dit so …

Lees meer Christene en die wet

Die enigste manier om in die hemel te kom

Romeine 4:13-25 Postmoderne mense glo dat alle paaie na die hemel toe lei. Maar mense wat die Bybel ernstig opneem glo dat daar net een manier is om in die hemel te kom, en dit is deur Jesus Christus (Joh. 14:6, Hand. 4:12). Maar hoe ontvang ‘n mens Jesus as jou Verlosser? Deur die geloof. Wat is geloof? …

Lees meer Die enigste manier om in die hemel te kom

Drie besware teen Paulus se evangelie van GELOOF ALLEEN

Romeine 3:27-31 Regverdigmaking deur die geloof is ‘n groot term. Hoe verduidelik jy dit vir ‘n 6-jarige? Toe John Piper se dogter 6 was het hy dit soos volg verduidelik. Iemand beroof ‘n bank. Die polisie vang twee verdagtes. Toe hulle in die hof verskyn, toe sê die publiek dat die eerste man nie skuldig …

Lees meer Drie besware teen Paulus se evangelie van GELOOF ALLEEN

Die belangrikste paragraaf in die Bybel

Romeine 3:21-26 Toe ek in die laerskool was, was daar ‘n Vita-C advertensie van ‘n ou man en ‘n seuntjie wat op ‘n park bankie sit. Die ou man het ‘n lemoen gehad en die seuntjie ‘n Vita-C lekkertjie. Die ou man wou baie graag ‘n lekkertjie hê en het vir die seuntjie gesê dat …

Lees meer Die belangrikste paragraaf in die Bybel