Ek glo in die opstanding!

Ek het gehoor hoe ‘n radio-omroeper vir Prof. Julian Müller van Tukkies vra of hy in Jesus se opstanding glo. Sy antwoord was: ‘Ek sê elke Sondag met groot vrymoedigheid die apostoliese geloofsbelydenis op: “Ek glo…in Jesus Christus…wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is…wat op die derde dag weer … [Read more…]