Bybelse diskriminasie

Romeine 16:17-20 In die wêreld se oë is diskriminasie ‘n taboe en is dit verkeerd om teen enigiemand te diskrimineer. As jy bv. sê dat homoseksualiteit verkeerd is, kryt hulle jou uit as homofobies. As jy sê dat plaasmoorde en grondgrype verkeerd is, vervolg hulle jou as ‘n rassis. As jy manlike leierskap in die huis en in …

Lees meer Bybelse diskriminasie

Wat wettiesisme so gevaarlik maak

Romeine 7:7-13 Wat is wettiesisme? Dit is nie wanneer iemand sê hy kyk nie lelike films nie, hou by die spoedgrens, of gebruik nie alkohol nie. Dit gaan eerder oor iemand wat dink dat hy die hemel verdien, omdat hy die wet na die beste van sy vermoeë gehoorsaam. Dit is soos iemand wat eenkeer vir my gesê het: ‘Ek wil die …

Lees meer Wat wettiesisme so gevaarlik maak

Hoe om die duiwel te ontwyk

Twee jaar gelede het ek my rifrug hondeskool toe gevat.  In sy eksamen moes hy o.a. ‘n speelding vir my bring.  Hy het daarmee weggehardloop.  Van daar af was dit vir hom ‘n speletjie.   Hy bring nie ‘n tennisbal terug nie, maar dink dat hy daarmee moet weghardloop en dat ons hom moet vang.  …

Lees meer Hoe om die duiwel te ontwyk

Henog se profesie oor vals profete en die wederkoms

Oor die Kersseisoen het ons weekliks mense vir ete gehad of by iemand anders se huis gaan eet.  Maar ‘n maand van vleis, gebakte aartappels, vleis, drie soorte groente, vleis, ‘n verskeidenheid van slaaie, vleis, paptert, vleis, knoffelbrood, vleis, roomys en warm poeding, vleis... is vir my te veel.  My dubbel ken, maag en gewete …

Lees meer Henog se profesie oor vals profete en die wederkoms

’n Dringende brief om jou teen vals lering te beskerm

Volgens John MacArthur is die kerk se grootste probleem dat ons nie die waarheid en vals lering van mekaar onderskei nie.  Soos CUM sal ons ‘n boek van Spurgeon op ons rakke hê, maar ook William P. Young se boek, The Shack.   Natuurlik moet ons nie sg. ‘heresy hunters’ wees wat ‘n duiwel agter …

Lees meer ’n Dringende brief om jou teen vals lering te beskerm

Vrae en antwoorde oor die Hebrew Roots Movement

Ek het omtrent twaalf jaar gelede vir die eerste keer met hierdie dwaling te doen gekry.  Iemand het by ‘n Bybelstudie gesê dat haar vriendin van Yeshua praat, en dat dit blykbaar verkeerd is om Jesus te sê.  Drie jaar later het ek ‘n boek gelees wat hierdie lering verdedig.  Ek het egter nog steeds …

Lees meer Vrae en antwoorde oor die Hebrew Roots Movement

Hoe wyd moet die kerk haar deure oopmaak?

Toe liberalisme in Amerika begin versprei het, het die fundamentaliste gereageer en gesê dat slegs dié wat aan die basiese waarhede van die Christelike geloof vashou, gered is. Die basiese waarhede het dinge ingesluit soos Jesus se soendood, sy liggaamlike opstanding en die inspirasie van die Bybel.  Mettertyd het die lys langer geword.  Skielik was …

Lees meer Hoe wyd moet die kerk haar deure oopmaak?

Pasop vir die antichris

Waaraan dink jy as jy die woord Antichris hoor? Die merk van dier, die 666?  ‘n Elektroniese mikroskyfie in jou regterhand en op jou voorkop?  Moeilike tye, demoniese aktiwiteit, ‘n sukkelende kerk, en swaar vervolging?  ‘n Bose man wat in die herboude Jerusalemse tempel sit?  Oorlog en chaos in Israel, of meer spesifiek, in Jerusalem?  …

Lees meer Pasop vir die antichris

Ontmoet die historiese Jesus

Het jy al ooit National Geographic programme oor die historiese Jesus gekyk, of artikels daaroor gelees (bv. The Search for the Historical Jesus)?  In die programme en artikels probeer die argeoloë, joernaliste, en teoloë die Bybelse Jesus weg redeneer.  Die ‘historiese Jesus’ van hulle navorsing is niks meer as ‘n vergete geraamte in ‘n graf …

Lees meer Ontmoet die historiese Jesus

Ek glo in die opstanding!

Ek het gehoor hoe ‘n radio-omroeper vir Prof. Julian Müller van Tukkies vra of hy in Jesus se opstanding glo. Sy antwoord was: ‘Ek sê elke Sondag met groot vrymoedigheid die apostoliese geloofsbelydenis op: “Ek glo...in Jesus Christus...wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is...wat op die derde dag weer …

Lees meer Ek glo in die opstanding!

Wat sal jy met die evangelie doen?

Joel Beeke is ‘n predikant in Amerika.  Kort na hy by ‘n nuwe gemeente begin het, het hy sy vriend Ernest Reisinger, besoek.  ‘Ek weet nie wat om te doen nie,’ het Beeke gesê.  ‘Niemand in die gemeente staan neutraal teenoor my nie.  ‘n Paar mense is mal oor my en die res haat my.’  …

Lees meer Wat sal jy met die evangelie doen?