‘n Oop brief aan wêreldse kerke

My suster en swaer was vir hulle wittebrood in Amerika. Gedurende die twee weke het hulle ‘n Baptistekerk in Seatle besoek.  Dit was die kerk se 100-jarige viering.  Voor hulle het daar twee vroue gesit.  Na ‘n rukkie het hulle gesien dat die een ‘n man is.  Hy het lang hare gehad en ‘n rok …

Lees meer ‘n Oop brief aan wêreldse kerke

Advertisements

Hoe om ’n vals leraar uit te ken

Justin Peters het ‘n bekende DVD gemaak met die titel: ‘A Call for Discernment.’  Die DVD is vol van aanhalings en video snitte van populêre TV predikers.  Peters se doel met die DVD was om gelowiges teen vals lering te waarsku.  Sy titel spreek volumes oor Christene se onvermoë om vals lering uit te ken.  …

Lees meer Hoe om ’n vals leraar uit te ken

Sout en lig vir Suid-Afrika

In Suid-Afrika is gay huwelike wettig. Amerika het dit onlangs aanvaar.  Ateïste sê Christenskap het ‘n negatiewe effek op die wêreld.  ‘Ons sal beter wees daarsonder,’ sê hulle.  In die afgelope 20 jaar – vandat ons ‘vryheid’ verkry het – het die moraliteit in Suid-Afrika drasties verval.  Ons is nie net meer immoreel nie, maar …

Lees meer Sout en lig vir Suid-Afrika