Menswaardigheid in die Bybel en vandag

‘n Groep soldate in Sierra Leone het ‘n swanger vrou op ‘n afstand sien aankom.  Hulle het ‘n wettenskap geneem of die baba ‘n seun of ‘n dogter was.  Toe die vrou nader kom het hulle haar oopgesny om te sien wie reg was, en haar gelos om dood te bloei.   Dit is walglik… … [Read more…]

Die soort gelowige wat deur God verwerp word

[youtube=http://youtu.be/GDDNf7_uFkU] Het jy al talent kompetisies gesien waar die deelnemer oortuig is hy kan sing, en dan uitmekaar geskeur word deur die beoordeelaars?  Net so is baie mense oortuig hulle gaan hemel toe, maar op die oordeelsdag sal hulle ‘n vreeslike verrassing kry.  “Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die … [Read more…]

Wat sal jy met die evangelie doen?

[youtube=http://youtu.be/0kU2dgkQXaw] Joel Beeke is ‘n predikant in Amerika.  Kort na hy by ‘n nuwe gemeente begin het, het hy sy vriend Ernest Reisinger, besoek.  ‘Ek weet nie wat om te doen nie,’ het Beeke gesê.  ‘Niemand in die gemeente staan neutraal teenoor my nie.  ‘n Paar mense is mal oor my en die res haat … [Read more…]

Disrespek vir gesag – hoe kan dit verander word?

“Herinner hulle daaraan om onderdanig te wees aan owerhede en magte, om gehoorsaam te wees, bereid tot elke goeie werk; om niemand te belaster nie, nie strydlustig te wees nie, vriendelik te wees en aan alle mense alle sagmoedigheid te bewys. Want ons was ook vroeër onverstandig, ongehoorsaam, op ‘n dwaalweg, verslaaf aan allerhande begeerlikhede … [Read more…]