Hoe om iemand te beraad

Daar is meer as een vorm van berading. Ek glo egter dat net één van hulle Bybels is, naamlik nouthetiese of Bybelse berading. Bybelse beraders glo dat die Here dokters gegee het om ons met ons liggaamlike probleme te help, terwyl die Bybel, die Heilige Gees en gebed voldoende is vir ons geestelike probleme. Maar nie alle Christene …

Lees meer Hoe om iemand te beraad

Advertisements

Lewe voor Pinkster

Romeine 7:14-26 In Rom. 7:14-26 praat Paulus van ‘n man wat reg wíl doen, maar nie die vermoë het nie en aanhoudend misluk. Wie beskryf Paulus hier? Ek glo hy beskryf Ou Testament gelowiges wat geleef het voor Jesus die Gees uitgestort het op Pinkster, terwyl hy in Rom. 8 ‘n Nuwe Testament gelowige se …

Lees meer Lewe voor Pinkster

Wat wettiesisme so gevaarlik maak

Romeine 7:7-13 Wat is wettiesisme? Dit is nie wanneer iemand sê hy kyk nie lelike films nie, hou by die spoedgrens, of gebruik nie alkohol nie. Dit gaan eerder oor iemand wat dink dat hy die hemel verdien, omdat hy die wet na die beste van sy vermoeë gehoorsaam. Dit is soos iemand wat eenkeer vir my gesê het: ‘Ek wil die …

Lees meer Wat wettiesisme so gevaarlik maak

Christene en die wet

Romeine 7:1-6 Mense glo verskillend oor die Ou Testament wet. [a] Die Hebrew Roots Movement (HRM) glo dat ons weer Joods moet word en die wet van Moses noukeurig moet nakom. Volgens hulle moet ons die Sewendedag Sabbat, die Ou Testament Feeste en die voedselwette nakom. Ek het onlangs met iemand gepraat wat dit so …

Lees meer Christene en die wet

Die vernedering en verhoging van Jesus Christus

Nog nooit het enigiets of iemand homself laer verneder as Jesus Christus nie. En nog nooit het God enigiets of iemand hoër verhef as Jesus Christus nie. Hy het laer gedaal as die seebodem en die stof, en hoër gestyg as berg Everest, die sterre en die hoogste hemel. Jes. 49:1-7 wys dit vir ons.   Sy geboorte …

Lees meer Die vernedering en verhoging van Jesus Christus