Die blindheid van mense wat nie in Jesus glo nie

Een van ons lidmate wat nou in die hemel is het my eenkeer van sy seun vertel. Sy seun het met die Bybel groot geword, maar later ‘n ateïs geword.  Hy het vir sy pa gesê:  ‘Toe ek die Bybel geglo het was ek blind, maar noudat ek ateïs is het die oogklappe afgekom.’  Sy …

Lees meer Die blindheid van mense wat nie in Jesus glo nie

Advertisements

Hoe weet ons dat Jesus die Messias is?

Ek is ‘n voorstaander van Ray Comfort se evangelisasie metodes. In een video het ek gesien hoe hy met ateïste die evangelie deel.  Hy het nie met hulle oor die bestaan van God gedebatteer nie, maar aangeneem dat hulle daarin glo.  Op die einde moes hulle erken het dat daar ‘n God is.   Net …

Lees meer Hoe weet ons dat Jesus die Messias is?