Dodelike ongeloof

Hebreërs 3:7-19 Die NG Kerk se liberale teologie en -praktyke is die skande van die Kerk in Suid-Afrika. Die NG Kerk se teologiese fakulteite (Tukkies en Stellenbosch) glo lankal nie meer die Bybel nie. Hulle ontken die maagdelike geboorte, Jesus se liggaamlike opstanding en ander basiese waarhede van die Christelike geloof. Die onlangse Sinode van …

Lees meer Dodelike ongeloof

Die ware rede hoekom mense verlore gaan

Romeine 9:30-10:21 ‘n Man het eenkeer in reaksie op een van my preke vir my ‘n e-pos gestuur. Hy het gesê dat mense nie op grond van hulle goeie werke hemel toe gaan nie. Ek het hom verseker dat ek hiermee saamstem. Hy het verder gesê dat mense nie hel toe a.g.v. hulle sonde nie. Hiermee …

Lees meer Die ware rede hoekom mense verlore gaan

Cyril Ramaphosa, Egipte en die Messias

In ‘n desperate poging om leiding te soek, het Cyril Ramaphosa en die land se top 6 regerings amptenare besluit om hulle voormalige leiers se grafte te besoek.  Die koerant artikel sê:  ‘Ramaphosa said the party’s officials did what Africans do in the face of misfortune.  “We go back to our ancestors to talk to …

Lees meer Cyril Ramaphosa, Egipte en die Messias