Is daar nog hoop vir Suid-Afrika?

Jesaja 59 Twee weke gelede het iemand vir my gesê: ‘Daar is nie ‘n God nie, maar net die voorvaders wat ons lei.’ Ek het gevra waar reg en verkeerd dan vandaan kom, maar hy het ontken dat dit bestaan. ‘Jy kan doen wat jy wil,’ het hy gesê. ‘Wat van moord en verkragting?’ het ek gevra. ‘Dit …

Lees meer Is daar nog hoop vir Suid-Afrika?

’n Kans om jou te bekeer

Dalk dink jy hieride preek is nie vir jou nie. Maar jy kan dit net ignoreer as jy perfek is, altyd naby Here, en nooit wegdwaal nie. Ek het oor die afgelope paar maande besef dat dit nie net prostitute, dwelmhandelaars en naakte barbare êrens op ‘n eiland is wat hulp nodig het nie. Daar is sonde in ons eie gemeente, onder …

Lees meer ’n Kans om jou te bekeer

Die Evangelie volgens Jesaja

Nêrens in die Ou Testament is die evangelie so duidelik soos in Jes. 52:13-53:12 nie. Dit is so helder dat ‘n Jood genaamd Rich Ganz aanstoot geneem het toe hy dit hoor, omdat hy gedink het dit is die Nuwe Testament. Die detail van Jesus se lewe in hierdie verse is verstommend. Wie buiten die Here …

Lees meer Die Evangelie volgens Jesaja

Wat wettiesisme so gevaarlik maak

Wat is wettiesisme? Dit is nie wanneer iemand sê hy kyk nie lelike films nie, hou by die spoedgrens, of gebruik nie alkohol nie. Dit gaan eerder oor iemand wat dink dat hy die hemel verdien, omdat hy die wet na die beste van sy vermoeë gehoorsaam. Dit is soos iemand wat eenkeer vir my gesê het: ‘Ek wil die Tien Gebooie op …

Lees meer Wat wettiesisme so gevaarlik maak