Evolusie, rassisme en die beeld van God

Die rassehaat in ons land loop dik.  Tydens my verlof het ek baie daaroor gelees, gebid en dit met my vrou en kinders bespreek.  Elke nou en dan hoor ‘n mens van iemand wat a.g.v. rassistiese opmerkings in die moeilikheid beland.   Afrikaners dink dat dit eensydig is, terwyl die meeste Afrika stamme in die …

Lees meer Evolusie, rassisme en die beeld van God

Advertisements

Die tien plae: Muskiete en steekvlieë

‘n Span sendelinge het na ‘n Chinese eiland toe gegaan om die evangelie te deel.  Die plaaslike volk het gesê dat hulle nie die Christen God nodig het nie, maar dat hulle binnekort ‘n fees vir hulle eie god sou hou.  ‘n Jong man in die span het gesê:  ‘Julle kan nie die fees hou …

Lees meer Die tien plae: Muskiete en steekvlieë