God se vingerafdrukke

Het jy al ooit gesien hoe ‘n DVD, CD of sonbril lyk as ‘n klein kind dit in die hande gekry het? Dit is vol vingermerke.  En so kan God se vingerafdrukke oral in die skepping gesien word.  Ps.19:1-7 sê immers vir ons dat dit sý handewerk is.  In ‘n ander Psalm (8:4) praat Dawid … [Read more…]