Wat sê die Bybel oor bloedlynvloeke?

In April 2012 het ek ‘n artikel oor bloedlynvloeke geskryf en dit op die internet geplaas.[1]  Oor die afgelope vyf jaar was daar byna 7000 mense wat op die artikel afgekom het.  In September 2016 het ‘n vriend van my dit op hulle gemeente se Facebook-blad gedeel.  Binne ‘n kwessie van ‘n paar dae, het …

Lees meer Wat sê die Bybel oor bloedlynvloeke?

Advertisements

Het ons die mag om lewe en dood te spreek?

Oor die afgelope vyf jaar het hierdie lering populêr geword onder Afrikaners. Juanita du Plessis sing bv.:  ‘Ek spreek lewe, ek spreek lewe.  Want elke woord uit my mond het krag – deur die bloed van Jesus.’[1]  Gretha Wiid skryf:  ‘O, Here Jesus, help my dat ek lewe sal spreek... Wys my asselbief waar ek …

Lees meer Het ons die mag om lewe en dood te spreek?