Hoe om suksesvol te wees

In die wêreld word sukses dikwels in $ gemeet.  Volgens Prosperity predikers is gesondheid + geld = sukses.  Maar hoe suksesvol is dit om ryk te word ten koste van jou huwelik, gesin, en vriendskappe?  Die grense van die Christen se sukses eindig nie by geld nie.  Soos Josef in Genesis 39, is hy suksesvol …

Lees meer Hoe om suksesvol te wees

Ken jou vyand

Baie charismate assosieer geestelike oorlogvoering met die uitdryf van duiwels, binding van sogenaamde gebiedsgeeste of 'n belangstelling in die rangorde van bose magte.  Maar dit is nie primêr wat die Bybel bedoel met geestelike oorlogvoering nie.  Efesiërs 6:10-18 praat eerder van weerstand teen die versoeking en misleidng van Satan en sy magte.  Om jou vyand …

Lees meer Ken jou vyand