Die volharding van ons geloof

Hebreërs 4:14-16 ‘n Baba benodig suurstof in die baarmoeder. Hy benodig dit wanneer Hy die baarmoeder verlaat en gebore word. Hy benodig dit deur sy hele lewe hier op aarde. Sonder suurstof sal hy doodgaan. Net so benodig ons Jesus om te lewe. Ons benodig Hom vir weergeboorte, geestelike groei, volharding tot die einde en die ewige …

Lees meer Die volharding van ons geloof

’n Gebed vir beskerming

Matteus 6:13 John Bunyan het intense versoekings beleef. Die duiwel het hom so aangeval, dat hy verskrik was. ’n Vloedgolf van lasterlike gedagtes het deur sy gedagtes gespoel. Hy het begin wonder of God bestaan en of die Bybel nie miskien ‘n bedrogspul, of ‘n fabel is nie. ‘Hoe weet jy jy is reg oor Jesus; wie sê die …

Lees meer ’n Gebed vir beskerming

Wat jy oor geestelike oorlogvoering moet weet

Soos talle gelowiges glo Jane dat sekere mense in die geesteswêreld kan sien, en dat net húlle geestelike oorlogvoering verstaan.  Die res van ons is maar gewone Christene vir wie die Here Ef. 6 gegee het.  ‘n Mens kry die idee dat die Skrif nie genoeg is vir hierdie mense nie, en dat profeet so-en-so …

Lees meer Wat jy oor geestelike oorlogvoering moet weet