God se silhoeët in die siviele wet

Tydens my studiejare het ‘n mede-student en sy vrou in die mall gaan stap. ‘n Fransman het op ‘n stoeltjie tussen die winkels gesit. Hy was ‘n kunstenaar. Hy het ‘n swart karton gevat en binne ‘n paar minute die buitelyne (silhoeët) van die vrou se gesig uitgeknip. Hy het dit so goed gedoen, dat …

Lees meer God se silhoeët in die siviele wet

Die tien plae: Pes, swere en hael

In Desember 1998 het ek en ‘n vriend vir twee weke in Vryheid gaan preek.  Op weeksdae het ons ‘n vakansie Bybelklub gehou vir kinders.  My vriend het vir die eienaar van die plaaslike SPAR gevra of ons dit daar kon hou.  Die man het gesê:  ‘Ek is ‘n Moslem en het ‘n groot elektrisiteitrekening.  …

Lees meer Die tien plae: Pes, swere en hael

Kan die evangelie misluk?

‘n Verkeerde verstaan van die boek Openbaring maak dat sommige mense bang is die Antichris, Illuminati, Islam, of ander vyande die evangelie sal laat misluk.  In Handelinge 19 oorkom die evangelie vier hindernisse.  Dit sal elke ander hindernis oorkom en kán eenvoudig nie misluk nie.   Onkunde (v.1-7)   “1 En terwyl Apollos in Korinthe …

Lees meer Kan die evangelie misluk?

Ken jou vyand

Baie charismate assosieer geestelike oorlogvoering met die uitdryf van duiwels, binding van sogenaamde gebiedsgeeste of 'n belangstelling in die rangorde van bose magte.  Maar dit is nie primêr wat die Bybel bedoel met geestelike oorlogvoering nie.  Efesiërs 6:10-18 praat eerder van weerstand teen die versoeking en misleidng van Satan en sy magte.  Om jou vyand …

Lees meer Ken jou vyand