Baptistekerk Kemptonpark

Ken Christus, Maak Christus Bekend

Ken Christus, Maak Christus Bekend

Geestelike oorlogvoering

Wat jy oor geestelike oorlogvoering moet weet

2 Sep 2017 by Baptiste Kerk Kempton Park

Soos talle gelowiges glo Jane dat sekere mense in die geesteswêreld kan sien, en dat net húlle geestelike oorlogvoering verstaan.  Die res van ons is maar gewone Christene vir wie die Here Ef. 6 gegee het.  ‘n Mens kry die idee dat die Skrif nie genoeg is vir hierdie mense nie, en dat profeet so-en-so … [Lees verder…]

Posted in: Gebed, Geestelike oorlogvoering, Satan, Versoeking

Jou stryd teen die duiwel

1 Sep 2017 by Baptiste Kerk Kempton Park

Theo is net oor die 7 voet (210 cm) en weeg 135 kg.  Hy het al meer as 80 mense vermoor en is ‘n gevaarlike misdadiger.  Toe die polisie hom vang, het hulle die wagte gewaarsku om nie naby sy sel te kom nie.  ‘Hy sit nou wel agter tralies, maar wees versigtig.  As jy … [Lees verder…]

Posted in: Geestelike oorlogvoering, Satan, Versoeking

Vyf hulpmiddels teen Satan se versoeking

27 Aug 2017 by Baptiste Kerk Kempton Park

Ek was in my tweede jaar op Sem toe ek saam met ‘n ‘professionele’ man en ‘n ander student na mense se huis toe is, omdat hulle probleme met demone gehad het.  Die twee mans het olie op die deurkosyne gesmeer en ons het by elke kamer gebid.   Sowat 18 maande later het ‘n … [Lees verder…]

Posted in: Geestelike oorlogvoering, Satan, Versoeking

Die Ruiter op die wit perd

1 Jun 2017 by Baptiste Kerk Kempton Park

In Laurika Rauch se liedjie ‘Hot Gates’, sing sy van verskillende wêreldstede, ‘n Ruiter op sy perd, en ‘n stad met strate van goud.  Die idee van ‘n Ruiter op sy perd het sy waarskynlik in Op.19:11-21 gekry.  Volgens sommige gaan hierdie hoofstuk oor die wederkoms.  Ek is nie daarvan oortuig nie.   Volgens Hd.1:9-11 … [Lees verder…]

Posted in: Eindtyd, Geestelike oorlogvoering, Openbaring

God se waghond

17 Nov 2016 by Baptiste Kerk Kempton Park

Ek het ‘n kort videosnit gesien van hoe ‘n buitelandse polisiemag hulle Duitse Herdershonde oplei. Die hond word geleer om net op sy baas se stem te reageer.  As die baas sê sit, dan sit hy.  As sy baas hom beveel om te lê of in die ronde te draai, dan doen hy dit.  As … [Lees verder…]

Posted in: Geestelike oorlogvoering, Openbaring, Satan

Soek

Preke

Argiewe

Kategorieë

Aanbidding Afgode Afvalligheid Beloftes Beproewings en siekte Bybel Christelike lewe Christus Dood Eindtyd Evangelie Evangelisasie Gebed Geestelike gawes Geld Geloof God Heilige Gees Hemel Huisgesin en huwelik Kerk Kersfees Kinderopvoeding Kontemporêre kwessies Kruis Oordeelsdag Openbaring Opstanding Prediking en roeping PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE Satan Sekerheid van redding Sending Skepping Soewereiniteit Sonde Spreuke Uitverkiesing Vals lering Verlossing Versoeking Vervolging Wederkoms Wereld Werk
[push h="90"]logo_footer

Kontak Ons

Tel: 084 699 2030

Commissionerstraat 85
Kemptonpark
1619
Suid-Afrika

 
Vind ons op Google Maps

Dienstye

Sondae
08:15 – Biduur
09:00 – Oggenddiens
16:15 – Biduur
17:00 – Aanddiens

Woensdae
19:00 – Biduur

Ander Webtuistes

  • Facebook
  • SoundCloud
  • YouTube
  • Creation Ministries International
  • Desiring God
  • Grace to You

Copyright © 2021 Baptistekerk Kemptonpark.

Church WordPress Theme by themehall.com