Persoonlike Probleme: Sondige Gedagtes en -Drome

Spreuke 4:20-23 Toe ek in die laerskool was, het ek gedagtes vol roem gehad. Ek het gedagdroom oor hoe mense my prys. Later in my hoërskool loopbaan en kort daarna, het ek gedagtes van wellus bygevoeg. Mense wat my geken het, het gedink dat ek ’n goeie seun is. Maar hulle het nie my gedagtes …

Lees meer Persoonlike Probleme: Sondige Gedagtes en -Drome