Hoe weet jy jy gaan hemel toe?

Romeine 5:5b-11 Wanneer ek evangelisasie doen is my eerste vraag altyd: gaan jy hemel as jy doodgaan? Die meeste mense sê ja. My volgende vraag is: hoe weet jy jy gaan hemel toe? Toe oom Andries Rossouw in ons gemeente hierdie week oorlede is, toe vra ek dit vir die verpleegster by sy huis. Sy het soos baie …

Lees meer Hoe weet jy jy gaan hemel toe?

Die geseënde gevolge van ’n regte verhouding met God

Romeine 5:1-5a Eendag was daar ‘n koning wat nie kon kinders hê nie. Hy het ‘n seun aangeneem. Al was die seun nie sy eie nie, het hy die respek en voorregte gekry wat die koning toekom. So is dit met ons en God. Die Vader het ons sonde in Jesus se rekening inbetaal, en …

Lees meer Die geseënde gevolge van ’n regte verhouding met God

Manlikheid, vroulikheid en die gay agenda

Die gay agenda verwys na die gay en lesbian gemeenskap se poging om seks tussen mense van dieselfde geslag te normaliseer.  In lande soos Kanada, Amerika en selfs Suid-Afrika, het hulle God se definisie van die huisgesin en die huwelik op sy kop gekeer.  D.m.v. TV-programme, films, die internet, sosiale media, Whatsapp, tydskrifte ens., het …

Lees meer Manlikheid, vroulikheid en die gay agenda

’n Oop brief aan gereformeerde kerke

Wat bedoel ek met gereformeerde kerke? Ek praat nie hier van ‘n denominasie nie (die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika), alhoewel baie van hulle onder my definisie ingesluit word.  Ek praat van gemeentes wat die basiese teologie van die reformasie aanhang:   God is soewerein in verlossing, die Skrif is die enigste gesag vir geloof en …

Lees meer ’n Oop brief aan gereformeerde kerke

God se silhoeët in die siviele wet

Tydens my studiejare het ‘n mede-student en sy vrou in die mall gaan stap. ‘n Fransman het op ‘n stoeltjie tussen die winkels gesit. Hy was ‘n kunstenaar. Hy het ‘n swart karton gevat en binne ‘n paar minute die buitelyne (silhoeët) van die vrou se gesig uitgeknip. Hy het dit so goed gedoen, dat …

Lees meer God se silhoeët in die siviele wet

Menswaardigheid in die Bybel en vandag

‘n Groep soldate in Sierra Leone het ‘n swanger vrou op ‘n afstand sien aankom.  Hulle het ‘n wettenskap geneem of die baba ‘n seun of ‘n dogter was.  Toe die vrou nader kom het hulle haar oopgesny om te sien wie reg was, en haar gelos om dood te bloei.   Dit is walglik... …

Lees meer Menswaardigheid in die Bybel en vandag

Wat sal jy met die evangelie doen?

Joel Beeke is ‘n predikant in Amerika.  Kort na hy by ‘n nuwe gemeente begin het, het hy sy vriend Ernest Reisinger, besoek.  ‘Ek weet nie wat om te doen nie,’ het Beeke gesê.  ‘Niemand in die gemeente staan neutraal teenoor my nie.  ‘n Paar mense is mal oor my en die res haat my.’  …

Lees meer Wat sal jy met die evangelie doen?

’n Christen se persoonlike lyfwag

Lewendige beeldmateriaal op YouTube wys hoe John F. Kennedy se lyfwagte aangesê is om van die Amerikaanse president se motor af weg te tree.  Kort daarna het Lee Harvey Oswald vir Kennedy doodgeskiet.   Sal ‘n Christen ooit sonder ‘n lyfwag wees?  Die gebeure in Handelinge 21:23-23:35 roep ‘n definitiewe ‘nee’.   Beskerm deur die …

Lees meer ’n Christen se persoonlike lyfwag