Hoekom bestaan jy?

Deuteronomium 6:5 Bestaan jy om geld te maak, die wêreld se plesiere te geniet of by jou familie te wees? Nee, want wat sal van hierdie dinge word wanneer jy doodgaan? Dalk sê jy soos ateïste dat daar nie ‘n rede is vir jou bestaan nie. Maar is jou lewe regtig niks meer as die produk van …

Lees meer Hoekom bestaan jy?

Advertisements

Ses vergete gebooie

Baie mense klop hulleself op die skouer omdat hulle die Tien Gebooie nakom. Maar hulle minag minder bekende gebooie soos dié in Filippense 4:4-9.   “4 Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal:  Verbly julle! 5 Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word.  Die Here is naby. 6 Wees oor niks besorg nie, …

Lees meer Ses vergete gebooie