Hoe groot is jou God?

Soos gr. 1 seuntjies wat oor hulle pa’s stry, dink elke mens dink dat sy of haar god die beste is.  Dit is maklik om jou god te dien wanneer dit met jou goed gaan.   Maar hoe help hy jou wanneer jou 3-jarige verdrink, of as jy met terminale kanker gediagnoseer word?  Waar is …

Lees meer Hoe groot is jou God?

Advertisements

Wees sterk en dapper

Op 16 Desember 1838 het 300 Voortrekkers ‘n veldslag by Bloedrivier teen 10 000 Zoeloes gewen.  Hulle het die Here se hulp gevra en dit gekry.  In Genesis 14 is daar ‘n soortgelyke storie.  Die Here het vir Abram gehelp om met ‘n paar honderd man vier magtige konings verslaan.   Oorlog (v.1-16)   “1 En …

Lees meer Wees sterk en dapper