Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Om iets te perserveer beteken dat jy dit bewaar, sodat dit nie sleg word nie (byvoorbeeld vrugte in ‘n bottel). God het belowe om sy kinders tot die einde toe te bewaar of perseveer.  Engelse teologie-handboeke praat van ‘the doctrine of preservation’.  Genesis 46-47 illustreer dit.   Jakob se nageslag (46:1-27) Jakob het Egipte toe…

Tydens my studies het een liberale professor my in die waarheid van die Bybel laat twyfel. My geloof is versterk toe ek die Bybel meer begin lees en memoriseer het. Die twyfel het verdwyn.   Hoe het Tomas beweeg van twyfel tot geloof?   “24 En Thomas wat genoem word Dídimus, een van die twaalf,…