’n Oop brief aan gereformeerde kerke

Wat bedoel ek met gereformeerde kerke? Ek praat nie hier van ‘n denominasie nie (die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika), alhoewel baie van hulle onder my definisie ingesluit word.  Ek praat van gemeentes wat die basiese teologie van die reformasie aanhang:   God is soewerein in verlossing, die Skrif is die enigste gesag vir geloof en …

Lees meer ’n Oop brief aan gereformeerde kerke

Wat maak Christene anders?

As jy ‘n huis bou en nie sement tussen die stene sit nie, sal ‘n stoute en woelige Boerboel die mure kan omspring. Die sement is dit wat alles aanmekaar hou, sodat dit nie soos ‘n huis van kaarte inmekaar tuimel nie.  Net so is liefde die sement wat elke goeie werk, karakter eienskap, en …

Lees meer Wat maak Christene anders?