Hoe weet jy jou redding is veilig?

Romeine 8:31-39 Onthou jy toe Saambou Bank kort na die jaar 2000 gevou het? Sal ons land se ekonomie in die nabye toekoms vou? Is jou geld en jou beleggings veilig? Wat gaan met die plase in ons land gebeur? Sal die regering oor ‘n paar jaar nóg private eiendom vir hulleself vat? Wat gaan met ESKOM …

Lees meer Hoe weet jy jou redding is veilig?

’n Belofte wat jou sal help om vas te byt

Romeine 8:28-30 In tye van nood soek almal iets om aan vas te hou. Vir sommige mense is dit hulle geliefdes, hulle gesondheid, hulle geld of hulle lewens. Maar wat as jou beproewing die verlies van hierdie dinge insluit─waaraan hou jy dan vas? Gelowiges het die Here om aan vas te hou; ons het die …

Lees meer ’n Belofte wat jou sal help om vas te byt

Hoe weet jy jy gaan hemel toe?

Romeine 5:5b-11 Wanneer ek evangelisasie doen is my eerste vraag altyd: gaan jy hemel as jy doodgaan? Die meeste mense sê ja. My volgende vraag is: hoe weet jy jy gaan hemel toe? Toe oom Andries Rossouw in ons gemeente hierdie week oorlede is, toe vra ek dit vir die verpleegster by sy huis. Sy het soos baie …

Lees meer Hoe weet jy jy gaan hemel toe?

’n Oop brief aan gereformeerde kerke

Wat bedoel ek met gereformeerde kerke? Ek praat nie hier van ‘n denominasie nie (die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika), alhoewel baie van hulle onder my definisie ingesluit word.  Ek praat van gemeentes wat die basiese teologie van die reformasie aanhang:   God is soewerein in verlossing, die Skrif is die enigste gesag vir geloof en …

Lees meer ’n Oop brief aan gereformeerde kerke