Die geseënde gevolge van ’n regte verhouding met God

Romeine 5:1-5a Eendag was daar ‘n koning wat nie kon kinders hê nie. Hy het ‘n seun aangeneem. Al was die seun nie sy eie nie, het hy die respek en voorregte gekry wat die koning toekom. So is dit met ons en God. Die Vader het ons sonde in Jesus se rekening inbetaal, en …

Lees meer Die geseënde gevolge van ’n regte verhouding met God

Advertisements

Wag op die Here

Ek het al voorheen verwys na twee karakters in John Bunyan se Pilgrim’s Progress:  Passion en Patience.  Passion wou dadelik al sy speelgoed hê.  Hy het dit gekry en vir Patience gelag, omdat hy niks gehad het nie.  Patience het geduldig gewag, omdat hy geweet het dat hy ‘n erfenis in die hemel het.  Kort …

Lees meer Wag op die Here