Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Psalm 88 Saam met Ps. 39, is Ps. 88 die donkerste van al die Psalms. Dit eindig nie op ‘n positiewe noot soos die ander ‘donker’ Psalms nie. Die laaste woord in die Psalm is ‘duisternis’. Die rede hiervoor is om te wys dat Christene soms vir ‘n lang tyd in die duisternis van depressie…

My plan is nie om hierdie kwessies in detail te bespreek nie. Ek het al voorheen oor die teologie en teorie hiervan gepreek. In hierdie preek wil ek wys hoe ons depressiewe mense en gays in die praktyk kan help. Dit is te veel om in een preek te bespreek, en daarom gaan ek net…

‘n Maand nadat ek klaar gemaak het met skool, het ek by die WIMPY gewerk. Die baas se humeur was so wispelturig en onstabiel soos Kaapstad se weer.  Ek onthou hoe hy een oggend by die restaurant aangekom het en ‘n vrolike deuntjie gefluit het.  Hy het gesien dat iemand by die winkel ingebreek het,…

’n Siening oor die eindtyd wat jou lewe kan verander Soos jy seker weet kom my tema uit die Onse Vader uit. Wat beteken dit om te bid dat God se Koninkryk sal kom?  Natuurlik beteken dit dat ons vir die wederkoms moet bid (is daar iets groter as dit?).  Maar oor die afgelope paar…

Jy het seker al gehoor van die gemmerbrood mannetjie wat oor die rivier wou kom? Hy het op die jakkals se rug geklim.  Die jakkals het deur die rivier geswem.  Toe die water dieper raak, het hy vir die gemmerbrood mannetjie gesê om op sy skouers te klim.  Die water het dieper geraak, sodat hy…

Vals godsdiens is soos ‘n lyk in ‘n kispak:  uiterlik is dit mooi, maar innerlik is daar geen lewe nie.  Dis ‘n aap wat ‘n goue ring dra.  In se Stefanus se preek sien ons wat ware godsdiens is (cf. Handelinge 6:8-7:60).   Die beskuldiging (6:8-15) Stefanus was gevul met die Heilige Gees, en dus…

Tydens my studies het een liberale professor my in die waarheid van die Bybel laat twyfel. My geloof is versterk toe ek die Bybel meer begin lees en memoriseer het. Die twyfel het verdwyn.   Hoe het Tomas beweeg van twyfel tot geloof?   “24 En Thomas wat genoem word Dídimus, een van die twaalf,…

“Wees altyddeur bly.” (1 Tessalonisense 5:16).   ‘n Persoon wat ek ken was ‘n paar jaar gelede baie depressief.  Sy was altyd besig om grappe te vertel, maar emosioneel was sy in ‘n diep gat.  Wat Salomo gesê het was waar van haar:  “Ook onder gelag kan die hart pyn ly, en die einde van…

“Hy het riviere ‘n woestyn gemaak en waterfonteine ‘n dorsland, vrugbare land ‘n brak aarde, oor die boosheid van die wat daarin woon.  Hy het die woestyn ‘n waterplas gemaak en die dor land waterfonteine; en Hy het hongeriges daar laat bly, en hulle het ‘n stad gestig om in te woon.  En hulle het…

“Vir die musiekleier; op die wysie van: ‘Moenie verwoes nie.’  Van Dawid.  ‘n Gedig, toe hy vir Saul in die spelonk gevlug het.  Wees my genadig, O God, wees my genadig, want by U het my siel geskuil, en in die skaduwee van u vleuels sal ek skuil totdat die onheil verbygegaan het.  Ek roep…