Baptistekerk Kemptonpark

Ken Christus, Maak Christus Bekend

  • Ons gemeente glo…*
  • Sitemap
  • English
    • Deutsch (German)
    • Espanol (Spanish)
Ken Christus, Maak Christus Bekend

Angs

Emosionele Probleme: Angs

17/01/2020 by Baptiste Kerk Kempton Park

Filippense 4:4-9 Toe ek 16 was, het ek ‘n angsaanval gehad. Ek was anstig en kwaad, omdat my ouers nie geld gehad het om ons op ‘n skooltoer te stuur nie. Ek het vlak en vinnig asem gehaal, hartkloppings gehad, ‘n tantrum gegooi en begin huil. Die volgende dag het my ma my dokter te … [Read more…]

Posted in: Angs, Filippense 4:4-9, PREKE VOLGENS SKRIFGEDEELTE

Die blydskap en vrede wat Jesus gee

21/01/2017 by Baptiste Kerk Kempton Park

‘n Maand nadat ek klaar gemaak het met skool, het ek by die WIMPY gewerk. Die baas se humeur was so wispelturig en onstabiel soos Kaapstad se weer.  Ek onthou hoe hy een oggend by die restaurant aangekom het en ‘n vrolike deuntjie gefluit het.  Hy het gesien dat iemand by die winkel ingebreek het, … [Read more…]

Posted in: Angs, Christelike lewe, Depressie, Gebed

Ses vergete gebooie

30/10/2014 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

Baie mense klop hulleself op die skouer omdat hulle die Tien Gebooie nakom. Maar hulle minag minder bekende gebooie soos dié in Filippense 4:4-9.   “4 Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal:  Verbly julle! 5 Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word.  Die Here is naby. 6 Wees oor niks besorg nie, … [Read more…]

Posted in: Angs, Christelike lewe, Gebed, Gedagtes

Hoe moet ons dink oor geld?

29/08/2014 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

Op ons R1-munt staan:  Soli Deo Gloria (Aan God alleen die eer).  Op Amerika se $1-noot staan:  In God we trust.  Ironies vertrou ons nie meer op God nie, maar het geld ons god geword.  In Lukas 12 sê Jesus hoe ons oor geld behoort te dink.   Gierige denke? (v.13-21)   “13 En een … [Read more…]

Posted in: Afgode, Angs, Geld

Kategorie

Preke

[push h="90"]logo_footer

Kontak Ons

Tel: 084 699 2030

85 Commissioner St
Kempton Park
1620
South Africa

Google Maps-aanwysings →

Dienstye

Sondae
09:00 – Oggenddiens
17:00 – Aanddiens

Woensdae
19:00 – Biduur

Ander Webtuistes

  • Facebook
  • SoundCloud
  • YouTube
  • Creation Ministries International
  • Desiring God
  • Grace to You

Copyright © 2021 Baptistekerk Kemptonpark.

Church WordPress Theme by themehall.com