Hoop vir die hopelose

Romeine 15:13 Wat bedoel ons met hoop? In Afrikaans gebruik ons die woord as ‘n term van onsekerheid: ‘Ek hoop nie dit reën Saterdag nie... Ek hoop my seun word vir die span gekies.’ Die woordeboek definieer dit egter as ‘verwagting’. Omdat jy oortuig is iets gaan gebeur, sien jy met hoop of verwagting daarna uit. Bybelse hoop …

Lees meer Hoop vir die hopelose

Hoe moet jy jou vyande liefhê?

Romeine 12:14 & 17-21 ‘n Paar weke gelede het ds. Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad vir die Moslems gebid, nadat 28-jarige Brenton Tarrant vyftig van hulle in Christchurch, Nieu-Seeland, doodgeskiet het. Niemand het ‘n probleem gehad dat hy vir hulle gebid het nie, maar dat hy hulle ‘kinders van God’ genoem het. Sommige mense het hom aangevat, …

Lees meer Hoe moet jy jou vyande liefhê?

Hoekom bestaan jy?

Deuteronomium 6:5 Bestaan jy om geld te maak, die wêreld se plesiere te geniet of by jou familie te wees? Nee, want wat sal van hierdie dinge word wanneer jy doodgaan? Dalk sê jy soos ateïste dat daar nie ‘n rede is vir jou bestaan nie. Maar is jou lewe regtig niks meer as die produk van …

Lees meer Hoekom bestaan jy?

Hoe weet jy jou redding is veilig?

Romeine 8:31-39 Onthou jy toe Saambou Bank kort na die jaar 2000 gevou het? Sal ons land se ekonomie in die nabye toekoms vou? Is jou geld en jou beleggings veilig? Wat gaan met die plase in ons land gebeur? Sal die regering oor ‘n paar jaar nóg private eiendom vir hulleself vat? Wat gaan met ESKOM …

Lees meer Hoe weet jy jou redding is veilig?

’n Belofte wat jou sal help om vas te byt

Romeine 8:28-30 In tye van nood soek almal iets om aan vas te hou. Vir sommige mense is dit hulle geliefdes, hulle gesondheid, hulle geld of hulle lewens. Maar wat as jou beproewing die verlies van hierdie dinge insluit─waaraan hou jy dan vas? Gelowiges het die Here om aan vas te hou; ons het die …

Lees meer ’n Belofte wat jou sal help om vas te byt