Verslawing: lig aan die einde van die tonnel

“Die wat in duisternis en doodskaduwee gesit het, gevang in ellende en ysters – omdat hulle wederstrewig was teen die woorde van God en die raad van die Allerhoogste verwerp het, het Hy hulle hart deur moeite verneder; hulle het gestruikel, en daar was geen helper nie. Toe het hulle die Here aangeroep in hul …

Lees meer Verslawing: lig aan die einde van die tonnel

Christene en sigarette

Hoekom op dees aarde 'n artikel hieroor skryf?  Daar is twee redes.  [1] Min mense sal 'n artikel lees oor Karl Barth se verstaan van die inspirasie van die Skrif.  'n Artikel met die bogenoemde titel sal baie meer lesers se aandag trek, omdat jy dalk self al hieroor gewonder het.  [2] Ek self moes …

Lees meer Christene en sigarette