‘n Boodskap oor vermetelheid en dronkenskap

Tydens een aanddiens het ‘n dronk vrou aanhoudend die preek onderbreek.  ‘Amen!  Ja, is pastoor!  Amen!’ het sy gesê.  By drie ander geleenthede het mense wat vol van dwelms was my straat prediking geopponeer.  Een man het my gevloek, ‘n ander een met my sleggesê, en die ander een het uitgeroep dat ons nie van … [Lees verder…]

Vryheid vir slawe

Verlede Saterdag (14 Maart 2015) het Suid-Afrikaanse atleet, Tiaan Jacobs, buite die Herman Immelman stadion in Germiston opgewarm.  Hy is deur 3 mans ontvoer en kort na 23:00 in ‘n park naby die stadion afgelaai.  Hy het veilig by sy ouers uitgekom.  Dit kon erger gewees het.  Vandag noem mense dit dit ‘human trafficking’.  Die … [Lees verder…]