Werkverwante Probleme: Werkloosheid

[youtube https://www.youtube.com/watch?v=dbQcxi61nBM&w=560&h=315] Verskeie Tekste Die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika is in die top twintig ter wêreld. Omtrent 29% van ons land se bevolking is werkloos. Dit is byna 17 miljoen mense (Suid-Afrika se totale bevolking is net onder die 58 miljoen). Eintlik is die syfers hoër, omdat die statistiek nie mense insluit wat in die laaste … [Lees verder…]

Kan Psalm 91 Covid-19 keer?

Luister na die Diens [youtube https://www.youtube.com/watch?v=9_0StzldM4w&w=560&h=315] Psalm 91 My tema klink ’n bietjie soos die vraag: ‘Slaan jy nog jou vrou?’ As jy ‘nee’ sê, beteken dit dat jy haar geslaan hét. As jy ‘ja’ sê, beteken dit dat jy haar wél slaan. Die vraag is dus eintlik ’n strikvraag. Dit is dieselfde met my … [Lees verder…]

God se hand agter die Koronavirus

Luister na die Diens [youtube https://www.youtube.com/watch?v=EXGObpekCaA&w=560&h=315] 2Samuel 24 Sonder om die titel te sien, kan jy aflei waaroor ’n boek gaan deur te kyk na watse woorde herhaal word. As jy byvoorbeeld in elke vierde sin die woord ‘krieket’, of ‘Rolls Royce’ sien, weet jy dat dit die outeur se punt is. Ons vind dit … [Lees verder…]

Hoe om oor die Koronavirus te bid

Luister na die Diens [youtube https://www.youtube.com/watch?v=GPPoT7Vky1U&w=560&h=315] Matteus 6:9-13 Teen hierdie tyd weet die hele wêreld van die Koronavirus. Teen die tyd wat ek hierdie boodskap bring, sal die sterftesyfer bo 9000 wees. Die tragiese deel is dat die meeste mense wat aan die virus sterf nie die Here ken nie. Baie van hulle moet ook … [Lees verder…]

’n Wekroep tot seksuele reinheid

1Tessalonisense 4:1-8 Ek het hierdie week gehoor dat die NG Kerk binnekort gaan besluit of saambly sonde is, of nie. Louis van der Riet—die NG Kerk se eerste openlike gay leraar—het gesê: ‘Dit is beduidend dat daar uiteindelik oor die huwelik en seksualiteit gepraat kan word en dat die huwelik nie die enigste plek is vir seksuele verhoudings nie. Ruimtes … [Lees verder…]