Die winter van God se oordeel

John Bunyan het gesê dat daar sekere plekke in die wêreld is waar die bome nie vrugte dra nie, omdat daar geen winter is nie.  Net so sien ons in Jes.17-19 hoe God die winter van sy oordeel oor die nasies gestuur het om hulle voor te berei vir die lente van sy seëninge.   …

Lees meer Die winter van God se oordeel

Advertisements

’n Afspraak met die Messias

Toe ek op hoërskool was het my ma vir my geleer om God save the Queen op die klavier te speel.  Toe ons eenkeer by my ouma-hulle gaan kuier het, het ek voor die klavier gaan sit om die Britse volkslied te speel.  My oupa was onsteld en het vir my gesê:  ‘Daardie mense het …

Lees meer ’n Afspraak met die Messias

Hoe God sy vyande gebruik om die evangelie te bevorder

Martin Luther het gesê:  ‘The devil is God’s devil.’  Luther het bedoel dat die duiwel slegs kan doen wat God toelaat; dat God die duiwel gebruik om sy wyse raadsplan te bevorder (cf. Job 1:12, 2:6).  Dít is die les van Handelinge 16.   In die straat (v.16-24)   “16 En terwyl ons op pad …

Lees meer Hoe God sy vyande gebruik om die evangelie te bevorder