Die aanneemlike offers van geld en gebed

Romeine 15:22-33 Wanneer kinders klein is, gee hulle vir jou vreemde geskenke. Hulle sal bv. ‘n geskenksakkie laai met koper munte, ‘n ou horlosie, ‘n verlepte roos, ‘n prentjie wat hulle ingekleur het en ‘n Lego mannetjie. Omdat hulle dit egter opreg bedoel, waardeer jy dit meer as die boks sjokolade, of die bos blomme van …

Lees meer Die aanneemlike offers van geld en gebed

Advertisements

Pionier evangelisasie

Romeine 15:14-21 ‘n Pionier sendeling of -evangelis, is iemand wat baanbreker werk doen. Hy of sy is die eerste persoon wat die nuwe grond van ‘n onbereikte omgewing omploeg om die goeie saad van die evangelie daar te saai. Met ‘n onbereikte omgewing verwys ons nie na mense wat die evangelie binne hulle bereik het …

Lees meer Pionier evangelisasie

Prioriteite in gebed

Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God …

Lees meer Prioriteite in gebed

Twee reaksies op die Bybel

1Tessalonisense 2:13-16 Wanneer die tuindienste op ‘n Vrydag by ons huis is, wil ons hond deur die hek breek en hulle verskeur. As ons na ‘n vakansie by die huis kom, waai hy nie net sy stert nie, maar sy hele lyf. Hy spring, tjank, dans en draai in die rondte. Wanneer hy vir ‘n besoeker blaf …

Lees meer Twee reaksies op die Bybel

’n Teologie van voorspoed en vrede

Enige regdenkende gelowige weet dat die Prosperity Gospel voorspoed en vrede verafgod. Ons moet egter versigtig wees dat die pendelum nie te ver na die anderkant toe swaai nie. Tekste soos Jes. 54 wys duidelik dat daar ‘n teologie van voorspoed en vrede in die Bybel is. Wat is hierdie teologie en hoe lyk dit in die …

Lees meer ’n Teologie van voorspoed en vrede