Hoe om aan te hou in 2019

Hebreërs 12:1-2 Op 5 Des. 2018 het ons ons Bybelstudie afsluiting gehou. Na die ete het elkeen ‘n kans gekry om te sê wat hy hierdie jaar geleer het. Byna elke persoon het begin met die woorde: ‘2018 was ‘n moeilike jaar…’ Met drie sterftes (in ‘n gemeente van 70 voel jy dit!) en ‘n spul ander … [Lees verder…]

’n Kans om jou te bekeer

Dalk dink jy hieride preek is nie vir jou nie. Maar jy kan dit net ignoreer as jy perfek is, altyd naby Here, en nooit wegdwaal nie. Ek het oor die afgelope paar maande besef dat dit nie net prostitute, dwelmhandelaars en naakte barbare êrens op ‘n eiland is wat hulp nodig het nie. Daar is sonde in ons eie gemeente, onder … [Lees verder…]

Die Heilige Gees en sekerheid van redding

Romeine 8:9-17 Ons land se toekoms is onseker. Gaan hulle die plase vat? Sal daar ‘n oorlog uitbreek? Sal Christene vervolg word? In ‘n onsekere wêreld gee die Heilige Gees vir ons sekerheid. Dit is waaroor Rom. 8:9-17 gaan.   Die Gees van sekerheid (v.9-13) ‘n Paar weke gelede het ‘n vrou van die versekering … [Lees verder…]

Hoe om iemand te beraad

Daar is meer as een vorm van berading. Ek glo egter dat net één van hulle Bybels is, naamlik nouthetiese of Bybelse berading. Bybelse beraders glo dat die Here dokters gegee het om ons met ons liggaamlike probleme te help, terwyl die Bybel, die Heilige Gees en gebed voldoende is vir ons geestelike probleme. Maar nie alle Christene … [Lees verder…]