Die aanneemlike offers van geld en gebed

Romeine 15:22-33 Wanneer kinders klein is, gee hulle vir jou vreemde geskenke. Hulle sal bv. ‘n geskenksakkie laai met koper munte, ‘n ou horlosie, ‘n verlepte roos, ‘n prentjie wat hulle ingekleur het en ‘n Lego mannetjie. Omdat hulle dit egter opreg bedoel, waardeer jy dit meer as die boks sjokolade, of die bos blomme van … [Lees verder…]

Die ideale herder

1Tessalonisense 3:6-13 Ek het ‘n skets gesien wat die ideale leraar uitbeeld. Hy is so sterk soos Simson, so wys soos Salomo, so dapper soos Dawid, so geduldig soos Job, so vaardig soos Lukas, so volhardend soos Moses en so rats soos Saggeus. By ‘n konferensie het die prediker gesê: ‘Gee my die voete van ‘n Jehova’s Getuie, ‘n Moslem se maag, … [Lees verder…]