Baptistekerk Kemptonpark

Ken Christus, Maak Christus Bekend

Ken Christus, Maak Christus Bekend

Kerk

Skrifuitleg – by verre die beste manier van prediking

3 Oct 2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

“En Jésua en Bani en Serébja, Jamin, Akkub, Sábbetai, Hodía, Maäséja, Kelíta, Asárja, Jósabad, Hanan, Pelája en die Leviete het die volk in die wet onderrig, onderwyl die volk op hulle plek bly staan.  En hulle het uit die boek, uit die wet van God, duidelik voorgelees en dit verklaar, sodat hulle verstaan het wat … [Lees verder…]

Posted in: Prediking en roeping

Ou skool prediking en aanbidding in die moderne era?

3 Oct 2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

“En Esra, die skrifgeleerde, het op ‘n houtverhoog gestaan wat hulle vir die geleentheid gemaak het, en langs hom het aan sy regterhand gestaan:  Mattítja en Sema en Anája en Uría en Hilkía en Maäséja; en aan sy linkerhand:  Pedája en Mísael en Malkía en Hasum en Hasbaddána, Sagaría, Mesúllam.  En Esra het die boek … [Lees verder…]

Posted in: Prediking en roeping

Lidmate se voorbereiding vir Sondag se preek

26 Sep 2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

[Toe] het die hele volk soos een man op die plein voor die Waterpoort bymekaargekom en aan Esra, die skrifgeleerde, gesê om die boek van die wet van Moses, wat die Here Israel beveel het, te bring.  En Esra, die priester, het die wet voor die vergadering gebring, manne sowel as vroue en almal wat … [Lees verder…]

Posted in: Prediking en roeping

Sendelinge – die weeskinders van die kerk

25 Sep 2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

“Wanneer ek Artemas of Tíchikus na jou stuur, doen dan jou bes om na my te kom in Nikópolis, want ek het besluit om daar te oorwinter.  Jy moet Senas, die wetgeleerde, en Apollos ywerig voorthelp, sodat dit hulle aan niks ontbreek nie.  Ons mense moet ook leer om vir die noodsaaklike behoeftes goeie werke … [Lees verder…]

Posted in: Sending

Preek jou dominee nog die Bybel?

15 Sep 2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

“Ek besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus, wat die lewende en die dode sal oordeel by sy verskyning en sy koninkryk:  verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering; want daar sal ‘n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra … [Lees verder…]

Posted in: Prediking en roeping

Weg met prediking?

29 Aug 2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

“Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie?  En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie?  En hoe kan hulle hoor sonder een wat preek?…Maar hulle was nie almal gehoorsaam aan die evangelie nie; want Jesaja het gesê:  Here, wie het ons prediking geglo?  … [Lees verder…]

Posted in: Prediking en roeping

Wie is geroep?

29 Aug 2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

“En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie?  Soos geskrywe is:  Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van vrede verkondig, van die wat die evangelie van die goeie verkondig!” (Romeine 10:15).   Charles Spurgeon skryf oor sy eie frustrasie voor sy bekering.  Hy het nie geweet hoe sy … [Lees verder…]

Posted in: Prediking en roeping

Oor tiendes en offergawes

24 Aug 2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Leave a Comment

“Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het ‘n blymoedige gewer lief.” (2 Korintiërs 9:7). Besluit self wat jy wil gee In ‘n onlangse artikel het iemand geskryf oor die skande dat mense en kerk nie meer hulle tiende vir die Here se … [Lees verder…]

Posted in: Tiendes en offergawes
« Previous 1 2 3 4 5 … 14 15 16 17 18

Soek

Preke

Argiewe

[push h="90"]logo_footer

Kontak Ons

Tel: 084 699 2030

Commissionerstraat 85
Kemptonpark
1619
Suid-Afrika

 
Vind ons op Google Maps

Dienstye

Sondae
08:15 – Biduur
09:00 – Oggenddiens
16:15 – Biduur
17:00 – Aanddiens

Woensdae
19:00 – Biduur

Ander Webtuistes

  • Facebook
  • SoundCloud
  • YouTube
  • Creation Ministries International
  • Desiring God
  • Grace to You

Copyright © 2021 Baptistekerk Kemptonpark.

Church WordPress Theme by themehall.com