Onstuitbaar!

Handelinge 5:17-42 Die kerk is soos ‘n plant wat méér groei as jy dit snoei.  Handelinge 5 illustreer dit. Kettings (v.17-26) Jaloesie het gemaak dat die Joodse Raad vir Jesus laat kruisig het (Markus 15:10).  In Handelinge 5 gebeur dit weer.  Die Sadduseërs het nie in die opstanding geglo nie (4:2, 23:8) en uit jaloesie … [Lees verder…]

Goddelike genesing: wie is op die verhoog?

Handelinge 3:1-10 Die Jode het drie gebedstye per dag gehad:  09:00, 12:00 en 15:00 (Psalm 55:18).  Petrus en Johannes is net voor 15:00 tempel toe vir gebed (v.1).  ‘n Verlamde man word deur sy vriende by die Skoonpoort neergelê.  Alfred Edersheim beskryf hierdie poort soos volg: ‘[This gate] formed the principal entrance into the Temple. … [Lees verder…]

Suid-Afrika se enigste hoop

Jy het seker al plakkers en advertensieborde gesien waarop staan:  ‘Turn to God’.  Indien dit beteken:  ‘Bekeer jou van jou sonde en draai na Jesus en sy evangelie toe’, is dit reg.  Maar as dit beteken:  ‘Moslems, Jode, Hindus, Christene en elke ander godsdiens aanbid dieselfde God – draai terug na hóm toe’, is daar … [Lees verder…]