Ons het mekaar nodig

Ons samelewing is individualisties.  Ons dink maklik ons het mekaar nie nodig nie:  ‘Ek kan myself help.’  Elkeen leef agter sy elektriese heining.  Ons raak nie betrokke in mekaar se lewens nie.  As iemand om hulp roep sê ons ewe vroom:  ‘Ek wil nie betrokke raak in dinge wat my nie aangaan nie.’  Christene moet … [Lees verder…]

Die kerk: wie is ingesluit?

Operation World is ‘n boek wat onder andere syfers van verskillende Christelike kerke gee.  By die syfers sluit Patrick Johnstone, die outeur, kultusse soos die Jehova’s Getuies, Sewendedag Adventiste, Mormone, en Rooms-Katolieke in.  Enige kultus sê dat net mense wat by húlle aansluit, hemel toe gaan.  Johnstone sluit dus kultusse in, terwyl kultusse die res … [Lees verder…]

’n Advertensie vir die evangelie

‘n Slegte advertensie is so snaaks dat jy die advervensie onthou, maar vergeet wat geadverteer is.  ‘n Goeie advertensie, daarenteen, vestig jou aandag op die produk, en nie op die advertensie self nie.  Genesings, wonderwerke, en ander kragtige werke van God is veronderstel om ‘n advertensie vir die evangelie te wees.  Die aandag moet op … [Lees verder…]