Wat sal jy met die evangelie doen?

[youtube=http://youtu.be/0kU2dgkQXaw] Joel Beeke is ‘n predikant in Amerika.  Kort na hy by ‘n nuwe gemeente begin het, het hy sy vriend Ernest Reisinger, besoek.  ‘Ek weet nie wat om te doen nie,’ het Beeke gesê.  ‘Niemand in die gemeente staan neutraal teenoor my nie.  ‘n Paar mense is mal oor my en die res haat … [Lees verder…]

Ons gemeente glo…*

Die 66 boeke van die Bybel (Ou- en Nuwe Testament) is deur die Heilige Gees geïnspireer, onfeilbaar en foutloos.[1] Dit is algenoegsaam en die enigste gesag vir geloof en lewe.[2] Dit is die finale en volkome openbaring van God.[3] Die eerste 11 hoofstukke van Genesis moet letterlik aanvaar word.[4] Ons verwerp evolusie of enige interpretasie … [Lees verder…]

Kan die evangelie misluk?

‘n Verkeerde verstaan van die boek Openbaring maak dat sommige mense bang is die Antichris, Illuminati, Islam, of ander vyande die evangelie sal laat misluk.  In Handelinge 19 oorkom die evangelie vier hindernisse.  Dit sal elke ander hindernis oorkom en kán eenvoudig nie misluk nie.   Onkunde (v.1-7)   “1 En terwyl Apollos in Korinthe … [Lees verder…]