Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Handelinge 20:17-35 Aan die begin van my bediening in Kemptonpark, het ek gereeld in ons agterplaas op die grasperk geloop en bid. Op daardie stadium was my jongste dogter omtrent drie. Met hande agter die rug en ’n geboë hoof het sy op en af langs my geloop en prewel. Net soos wat sy en…

Hebreërs 13:18-25 Ek het twee vriende in die bediening wat op die oomblik deur ’n moeilike tyd gaan. In die een se gemeente is verskeie egpare besig om te skei. In die ander een se gemeente is daar ’n groep rebelle wat skeuring veroorsaak. In beide gevalle bly my vriende getrou aan die Here en…

1Tessalonisense 5:12-15 As jy twee klippe teen mekaar kap, is daar vonke. En waar twee sondaars bymekaar kom, sal jy spanning hê. Selfs as jy soos ‘n monnik op jou eie in die woestyn bly, sal jy spanning in jou hart hê. As jy nooit spanning het nie, is dit omdat jy in die hemel…

Hoe moet dit wees om ‘n knievervanging te kry omdat jy so baie gebid het, en nie a.g.v. ou ‘n rugby besering of ‘slytasie’ nie?  John Welch het so baie gebid dat sy knieë so hard soos ‘n bees se horings was.[1]  Op Martin Holdt se begrafnis het sy dogter gesê dat daar eelte op…

Spurgeon het van een ouderling gesê: ‘[He] has earned for himself the title of my hunting dog, for he is always ready to pick up the wounded birds.’[1]  As dit vir hierdie ouderling gelyk het of iemand ná die preek onder sonde oortuiging was, het hy met die persoon gaan praat en die evangelie met…