Die hemel se volkslied

Die wêreld weet nie wat halleluja beteken nie.  Jare gelede was daar ‘n populêre lied wat gesê het:  ‘It’s raining men, hallelujah!’  In sommige kerke dink mense nie mooi voordat hulle ‘halleluja’ of ‘amen’ sê nie.  Ek het ‘n diens bygewoon waarin mense ‘amen!’ geroep het toe die spreker sê:  ‘Ons staan agter op ‘n …

Lees meer Die hemel se volkslied

Die ontheiliging van die nagmaal

In my jong dae het ons gemeente ná elke eerste Sondag se nagmaaldiens ‘n liefdesmaal gehad. Almal het hulle eie kos gebring en dit met mekaar gedeel: pampoenkoekies, Blue Bonnet rys, gebraaide hoenderboudjies en aartappels, frikkadelle, koolslaai, groenslaai, wortel slaai, vla, malva poeding, koeldrank, en meer.   In die eerste paar eeue n.C. het elke …

Lees meer Die ontheiliging van die nagmaal

My kind vra oor die doop en die nagmaal (riglyne vir ouers en grootouers)

Elke ouer wil die beste vir sy kind hê.  Daarom kyk ons maklik hullefoute mis.  ’n Vrou in Nelspruit het vir my gesê:  ‘Ek weet my 13-jarige is nóú rebels, maar hy het sy hart vir die Here gegee toe hy 5 was.’  As dit jóú kind is, erken jy moeilik dat syne waarskynlik ’n …

Lees meer My kind vra oor die doop en die nagmaal (riglyne vir ouers en grootouers)