Die goeie effek van die groot verdrukking

Ná ‘n veldbrand groei die gras en plante beter. Dit wat verwoesting gebring het, het ook lewe gebring.  En dit is presies wat in Op.7:9-17 met die groot verdrukking gebeur het.   Lofprysing (v.9-12) Wat is die meeste mense wat jy al bymekaar gesien het? Verlede Saterdag was ek saam met my gesin by ‘n …

Lees meer Die goeie effek van die groot verdrukking

Advertisements

Wat dink jy van Jesus?

In die 16de en 17de eeu was daar ‘n groep Britse predikante wat as die Puriteine bekend gestaan het. Wanneer ‘n mens hulle boeke lees dan kom jy agter dat hulle ‘n rare kombinasie gehad het wat vandag skaars is:  hulle het die Bybel baie goed geken en hulle het mense baie goed geken.   …

Lees meer Wat dink jy van Jesus?