Ek glo in die kerk

Romeine 12:3-5 Dalk maak my tema jou die hoenders in. ‘Ek glo in Jesus en nie in die kerk nie,’ sê jy. Maar wie is die Jesus in wie jy glo? Is Hy nie die Hoof van die kerk nie? In die Bybel lees ek van die kerk as “die volheid van Hom wat alles in …

Lees meer Ek glo in die kerk

’n Profesie oor die kerk

Ek het laasweek ‘n WhatsApp gekry met ‘n profesie oor Suid-Afrika. ‘n Sekere Shawn Bolz vertel hoe hy in ‘n visioen gesien het dat Nelson Mandela met Jesus praat. Jesus het blykbaar vir Mandela gesê dat Hy besig is om ‘n geslag op te rig wat ‘n dubbele porsie seën sal ontvang. Bolz het vir …

Lees meer ’n Profesie oor die kerk

Die kerk: God se oogappel

Waaraan dink jy as jy die woord ‘kerk’ hoor?  ‘n Gebou met ‘n spits toring, ou hout banke, en ‘n groot kansel?  Samesang, offergawes, gebede, en ‘n lang preek?  Kispakke, dasse en sykouse?  Sondae?  ‘n Denominasie of sinode?  Wat sê die 1 Korintiërs 1:1-9?   Haar Hoof (v.1-2) By ‘n begrafnis het ‘n vreemde man …

Lees meer Die kerk: God se oogappel