Die krag van gebed

In 2013 het ek in ‘n preek gesê dat beantwoorde God se bestaan bewys.  ‘n Ateïs het op die preek gereageer en gesê dat gebed nie beantwoord word nie.  ‘Die feit dat jý dit nog nie ervaar het nie, beteken nie dat dit nie gebeur nie,’ het ek teruggeskryf.   Ek en elke ander gelowige …

Lees meer Die krag van gebed

‘n Oop brief aan kompromerende kerke

Jy het seker al gehoor van die gemmerbrood mannetjie wat oor die rivier wou kom? Hy het op die jakkals se rug geklim.  Die jakkals het deur die rivier geswem.  Toe die water dieper raak, het hy vir die gemmerbrood mannetjie gesê om op sy skouers te klim.  Die water het dieper geraak, sodat hy …

Lees meer ‘n Oop brief aan kompromerende kerke

Wat moet ons doen met lidmate wat van die gemeente afgesny is?

Teen die einde van die vierde eeu was daar ‘n Romeinse keiser genaamd Theodosius. Hy was ‘n ware Christen:  wys en vrygewig; ‘n man van karakter en integriteit.  Maar hy het een swakheid gehad:  woede uitbarstings.  Dit was so erg dat sy vrou en kinders weggekruip het.  In die jaar 390 n.C. was daar ‘n …

Lees meer Wat moet ons doen met lidmate wat van die gemeente afgesny is?