Die volharding van ons geloof

Hebreërs 4:14-16 ‘n Baba benodig suurstof in die baarmoeder. Hy benodig dit wanneer Hy die baarmoeder verlaat en gebore word. Hy benodig dit deur sy hele lewe hier op aarde. Sonder suurstof sal hy doodgaan. Net so benodig ons Jesus om te lewe. Ons benodig Hom vir weergeboorte, geestelike groei, volharding tot die einde en die ewige … [Read more…]

Ons gemeente glo…*

Die 66 boeke van die Bybel (Ou- en Nuwe Testament) is deur die Heilige Gees geïnspireer, onfeilbaar en foutloos.[1] Dit is algenoegsaam en die enigste gesag vir geloof en lewe.[2] Dit is die finale en volkome openbaring van God.[3] Die eerste 11 hoofstukke van Genesis moet letterlik aanvaar word.[4] Ons verwerp evolusie of enige interpretasie … [Read more…]