Verwarring oor die gawes

Elke jong pianis wil die teorie oorslaan om gouer by die praktyk uit te kom. Net so wou die Korintiërs die gawes toepas sonder dat hulle die teorie reg verstaan het (1 Korintiërs 12:1-11). Dit verheerlik nie die Here as ons hierdie onderwerp ignoreer omdat dit te moeilik is, of omdat Christene hieroor verskil nie. …

Lees meer Verwarring oor die gawes

Jesus en vandag se profete

In die moderne kerk val mense vir vals lering soos visse val vir ‘n wurm op ‘n hoek.  Ek het by geleentheid vir mense blatante valsheid in boeke en preke uitgewys.  Hulle het dit weggepraat en gemaak asof die boek of preek reg is en die Bybel verkeerd.  Deuteronomium 18:15-22 sê ons moet God se …

Lees meer Jesus en vandag se profete

Hoekom ons kerk nooit weer moet skeur nie

In ons gemeente register van 2003 is daar – kinders en besoekers uitgesluit – 156 name.  In dieselfde jaar het die gemeente geskeur, sodat daar 109 lidmate oorgebly het, waarvan ‘n klomp onaktief was of getrek het.  Solank as wat ons op aarde is, sal die kerk onvolmaak wees.  Tog hoop ek 1 Korintiërs 3:1-17 …

Lees meer Hoekom ons kerk nooit weer moet skeur nie

Die kerk: God se oogappel

Waaraan dink jy as jy die woord ‘kerk’ hoor?  ‘n Gebou met ‘n spits toring, ou hout banke, en ‘n groot kansel?  Samesang, offergawes, gebede, en ‘n lang preek?  Kispakke, dasse en sykouse?  Sondae?  ‘n Denominasie of sinode?  Wat sê die 1 Korintiërs 1:1-9?   Haar Hoof (v.1-2) By ‘n begrafnis het ‘n vreemde man …

Lees meer Die kerk: God se oogappel

’n Advertensie vir die evangelie

‘n Slegte advertensie is so snaaks dat jy die advervensie onthou, maar vergeet wat geadverteer is.  ‘n Goeie advertensie, daarenteen, vestig jou aandag op die produk, en nie op die advertensie self nie.  Genesings, wonderwerke, en ander kragtige werke van God is veronderstel om ‘n advertensie vir die evangelie te wees.  Die aandag moet op …

Lees meer ’n Advertensie vir die evangelie